August 2012
1 post
naamloos
koue voetjies
verwar
warm styf lug
n rooi gesig
bekommerde handjies
onseker oe
n asem van braafheid
“wat is fout mama?”
July 2012
21 posts
Die WoordSpook: Bibberrrbassiekoud! →
Jy weet dis winter wanneer jou ore droë ys is as jy wakker word. Jy waag nie om daaraan te raak nie, want jou vingers self is te koud. Die lyf is papnat want hy was gevries en het deur die nag begin ontdooi. Dit help nie eers dat jy bietjie meer vet bymekaar gemaak het vir die koue nie. Jy klim…
5 tags
Does anybody really think that they didn’t get what they had because they didn’t...
Education is the most powerful weapon which you can use the change the world
– Nelson Mandela
Aangename Kennis
Ek skryf omdat ek borrel. Ek borrel woorde tot oorlopens. Soms van frustrasie en soms van lekkerkry. Ek het net ’n laaikas vol gedagtes, sokkies vol skurwepadda-woorde wat oor die rand peul opsoek na hul maats. Ek is ’n woord spook. Skim van skryf. En nou het ek myself so bietjie aan die kraag beetgekry. Ek hoop om met my standaard moedertaal, so bietjie te inspireer, so bietjie te koggel en dalk...
As jy met vuur speel sal jy brand.
4 tags
4 tags