Top ↑ | Archive | Vrae is die kreatiewe dade van intelligensie. | Submit

Die WoordSpook: Bibberrrbassiekoud!

Jy weet dis winter wanneer jou ore droë ys is as jy wakker word. Jy waag nie om daaraan te raak nie, want jou vingers self is te koud. Die lyf is papnat want hy was gevries en het deur die nag begin ontdooi. Dit help nie eers dat jy bietjie meer vet bymekaar gemaak het vir die koue nie. Jy klim…